Libros
Die Judasbok

Die Judasbok

Dalene Matthee
1982
Páginas: 103
Género: Afrikaanse kortverhale

Descripción

Die Judasbok was Dalene Matthee se eerste boek. Met hierdie bundel het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig, en dit het haar na aan die hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se emosies en ervarings, bepeinsing en besinning lê in die verhale opgesluit. “As ek uit die skool is, gaan ek boeke skryf,” sê een van die karakters. “En ek sal bekend word.” En met Die Judasbok en die romans Kringe in ‘n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos het Dalene Matthee in ‘n ommesientjie meer as bekend geword — sy was een van die gewildste skrywers in Afrikaans.

Ver ficha completa

Añadir a mi colección

Formato